Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.
…
continue reading
Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Welcome to The Drunken Tea Party Where 3 dysfunctional degenerates get together to talk about Video games, anime, T.V. Shows and Movies and crack a few jokes and maybe get a little off topic. It's bound to be a wild ride so sit back relax and enjoy a cold one
…
continue reading
A podcast covering the rideshare and mobility industry. Interviews with start-up founders, CEOs, academics, gig workers and more!
…
continue reading
Whether you've gone to therapy or not, there's a big ole reality check most people receive by about, let's say 25 years old: Adulting is constant and can be overwhelming. Why? Because you have to do all the things—earn an income, be in a relationship, manage your money, think about your future, be healthy and fit, deal with your trauma and more—at the same damn time. Oh, and no one talks about it or tells you how. Until now. Ready. Set. Grow! with S. Tia Brown is the ultimate group therapy s ...
…
continue reading
Dr. Stefan Lotz het die ruimteweervoorspelling. Hoekom kan ’n gravitasiekolk lig, wat nie massa het nie, beïnvloed? Ons gee ’n veilige manier om sonvlekke te kan sien, wat jy vir jouself kan maak. Ons hoor meer van ’n onlangse ontdekking van ’n 80 tot 100 jaar siklus van sonvlekaktiwiteit, bo en behalwe die bekende 11-jaar siklus. Ons sluit af met …
…
continue reading
Ons gesels met die organiseerders van die Groot Vegkop Sterpartytjie wat binnekort in die Noord-Vrystaat plaasvind, waar dit amper net so donker is as in Sutherland. Jim Adams en prof. Matie Hoffman doen nabetragting van die pas afgelope Space Tour 2025.By RSG
…
continue reading
Nadat Lafras Smit ons vertel het van die hoogtepunte wat die April-nagte vir ons inhou, beantwoord ons ’n opvolgvraag oor wentelbane; ons kyk hoe Saturnus skielik 128 nuwe mane bygekry het; en gesels oor ’n onlangse sonsverduistering, gesien vanaf die maan, deur die Blue Ghost-maantuig.By RSG
…
continue reading
Totsiens ná 30 jaar se ononderbroke 4x4 op RSG – Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ná die gewildheid waarmee ons eerste musiekprogram in Desember 2024 ontvang is, het ons dit goedgedink om weer ’n program bestaande uit musieksnitte met ’n sterrekundige agtergrond saam te stel.By RSG
…
continue reading
Gly-gly die bult uit saam met Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ons verrassingsgas praat oor sterrekunde-uitreike - allerhande maniere en geleenthede om sterrekunde na die publiek te bring. Van “sypaadjie sterrekunde” tot aande wat mense regoor die wêreld vir die publiek die maan deur hulle teleskope laat kyk.By RSG
…
continue reading
Betree nuwe roetes saam met Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Stefan Lotz van SANSA op Hermanus bring ons op hoogte van die jongste ruimteweer. Ons beantwoord ’n luisteraarsvraag oor ’n onlangse Meerkat-ontdekking, en ’n soortgelyke merkwaardige ontdekking deur radioteleskope in Europa. Die span bespreek ‘n tegniek waar sonseil-satelliete ingespan kan word as vroeë waarskuwing wanneer gevaarlike ruimteweer di…
…
continue reading
‘n Outomatiese ratkas kan in sekere gevalle soos ‘n handrat werk.By RSG
…
continue reading
Die groot nuus, veral op sosiale media, is Asteroïede 2024 YR4, omdat dit moontlik oor sowat sewe jaar met die aarde kan bots. En, ons het ’n luisteraarsvraag ontvang oor satelliete.By RSG
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw sê die Kalahari-duine en lawaaiwater werk nié saam nie.By RSG
…
continue reading
Prof. Matie Hoffman en Lafras Smit vertel van al die aksie in Maart se naghemel. Ons verduidelik hoekom Saturnus se ringe elke 15 jaar “verdwyn”, soos nou weer, en gesels uitgebreid oor al die interessanthede van Pluto, wat vandeesmaand 95 jaar gelede ontdek is. ’n Luisteraar vra of noord, suid, oos en wes dieselfde werk op aarde, die sonnestelsel …
…
continue reading
Johan Smit vertel van sterrekunde-uitreike, en hoe om te werk te gaan om sterrekunde as ’n stokperdjie te ontwikkel. Hy verduidelik ook stap-vir stap hoe om jou eie teleskoopspieël te slyp, en ’n teleskoop daarmee te bou.By RSG
…
continue reading
Pas op vir losgoed in jou voertuig, en jou veiligheidsgordel wat onveilig kan wees, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Lance Dewing het al in tien lande gewerk, en amper 50 lande besoek. Hy is tans op St. Helena-eiland, aan die stuur van Mantis.By RSG
…
continue reading
Dr. Nic Erasmus verduidelik of daar regtig ’n kans is dat ’n asteroïede die aarde oor sewe jaar kan tref, en hoe dit gebeur het dat Elon Musk se Tesla verwar kon word met ’n asteroïede.By RSG
…
continue reading
Moenie die rubber vloermat onder jou voete laat uittrek nie, waarsku Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor twee onlangse toetslanserings van Blue Origin se massiewe New Glenn-vuurpyl, en SpaceX se 7de Starship, wat albei gemengde sukses gehad het. Ons bespreek ook Launch Abort Systems vir beide bemande en onbemande sendings. Jim vertel hoe ’n vissersboot amper ’n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele g…
…
continue reading
Ons hoor by Lafras Smit wat ons in Februarie se naghemel kan sien. Met al die opwinding oor die sogenaamde oplyning van die planete, sowel as ‘n lekker helder blote-oog komeet, kan ons nie anders as om breedvoerig hieroor te gesels nie. Ons kyk ook na die GAIA-satellite se sending wat verlede week tot ‘n einde gekom het. In Ruimteraai vra ons: Lyk …
…
continue reading
Pas op vir sleep met toue, waarsku Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ons verrassingsgas, Edward Foster, is ’n afgetrede lektor in biochemie, ’n kranige amateursterrekundige en is baie betrokke by sterrekundeuitreike na byna enige denkbare sfeer van die samelewing, selfs siggestremde persone. En dan is daar Snorre, die kat, wat oral saamry na SALT, die SKA, en op die tafel sit terwyl sy baas aanbiedings doen vir skoo…
…
continue reading
Die reën in Gauteng het Francois 4x4 Rossouw laat dink aan herwinning in Lesotho!By RSG
…
continue reading
Hoe werk lig? Skyn ldit in alle rigtings? Is ligspoed konstant, ongeag hoe helder die lig is? Hoe ver trek ’n ligstraal? En dan ’n hoërgraad vraag oor Bell se tweeling-partikels: Hoe gebeur dit dat, wat met die een partikel gebeur, gebeur op dieselfde oomblik met die ander tweeling, al sou hulle op verskillende plekke in die heelal voorkom?…
…
continue reading
RSG se 4x4-reisprogram kom tot die redding van ‘n vakansieterugslag met verkeerde batterykabelgebruik.By RSG
…
continue reading
Jim Adams en prof. Matie Hoffman bespreek van die opwindende ruimtesendings wat voorlê in 2025. Ons kyk ook na die belangrike rol wat Suid-Afrika in die verlede gespeel het met lanserings en die Apollosendings.By RSG
…
continue reading
Moenie in die Namibduine teen die verkeer in ry nie, want jy gaan rol, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ons neem die hoogtepunte van die afgelope jaar in oënskou. Daar was ook heelparty laagtepunte en selfs mislukkings, veral met ruimtesendings, wat ons ook sal herroep. Maar 2025 se naghemel hou ook ’n klompie interessanthede vir ons in waarna ons kan uitsien.By RSG
…
continue reading
Moenie boute en moere met sand inmekaar draai, nadat jou domkrag gefaal en jou lugsak tot die redding gekom het nie, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ons luister na musiek wat spesiaal gekomponeer is vir ruimtesendings, deur iemand wat beskryf word as een van die mees kreatiewe en produktiewe komponiste van die 20ste eeu.By RSG
…
continue reading
Moenie omdat dit vakansietyd is jou minderjarige kinders laat motorbestuur nie, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Ons verrassingsgas, Wim Filmalter, dra baie hoede, onder andere dié van astrofotograaf, amateurteleskoopmaker, teleskooprestoureerder, en ’n Dark Sky Advocate - iemand wat bewusmaking doen vir ’n donker naghemel.By RSG
…
continue reading
Moenie rinkink terwyl die vrou en kinders die donkiewerk met karavane moet doen nie. Spyt kom te laat, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading
Dr. Stefan Lotz en prof. Matie Hoffman beantwoord ’n klompie interessante vrae wat ons gekry van ’n luisteraar oor verskeie uiteenlopende aspekte van die son.By RSG
…
continue reading
Kampeer sonder ‘n yskas klink uitdagend vir baie mense, maar Arina du Plessis, die kosredakteur van Landbouweekblad, vertel hoe dit gedoen kan word.By RSG
…
continue reading
Die feestyd bring vryheid, maar ook verantwoordelikheid, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading

1
Die Durbanville Wynroete is 'n klipgooi van Kaapstad af
7:13
7:13
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:13Die Durbanville Wynroete is 20 minute se ry van Kaapstad af. Natasha de Villiers en Thys Louw van Diemersdal sê dat die elf lede elk ‘n eiesoortige karakter het.By RSG
…
continue reading
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer uniek is as wat oorspronklik gedink is. In Ruimteraai vra ons hoe ruimtevaarders hulleself weeg in die ruimte.By RSG
…
continue reading
Wat het mieliemeel, kerriepoeier, ‘n deurmekaar maag en ‘n lekkende verkoeler met mekaar te doen? Francois 4x4 Rossouw verduidelik.By RSG
…
continue reading
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en hoe ’n windpomp op daardie planeet sal werk. In Ruimteraai vra ons wat 'n skrikkelsekonde is. En Lafras Smit vertel waarna ons kan uitsien in Desember se naghemel.By RSG
…
continue reading
Die geween en kners van tande word eerder die geknars van bande, saam met Francois 4x4 Rossouw in Die Hel (Gamkaskloof).By RSG
…
continue reading
Ons verrassingsgas, Carol Botha, praat oor Sputnik, ligbesoedeling, dorpe sonder straatligte, sterrepartytjies, en 'n ou tannie uit Suid-Afrika, die wêreld uitgestof het met die gebruik van aanlynteleskope.By RSG
…
continue reading
Francos 4x4 Rossouw sê jy is baas van jou eie bande, en gee ‘n paar wenke sodat jou ballon nie langs die pad geprik word nie.By RSG
…
continue reading
Dr. Stefan Lotz van SANSA en prof. Matie Hoffman beantwoord uiteenlopende luisteraarsvrae, wat strek van hoe wetenskaplikes die waarheid ontdek, tot aardverwarming, en of sonuitbarstings ons weerpatrone veroorsaak. ’n Filmmaker beweer hy het nuwe inligting oor ’n radiosein wat vyf jaar gelede ontvang is, afkomstig van moontlike buiteruimtelike lewe…
…
continue reading
Van Zylspas in Kaokoland kan ook opdraande in jou verhouding met jou geliefde bring, sê Francois 4x4 Rossouw.By RSG
…
continue reading

1
RSG 263: Justin Pappan on Renting a Fleet of Teslas! (EV Access)
51:20
51:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
51:20In this episode, Harry speaks with Justin Pappan, founder of EV Access, who discusses the inception and growth of his electric vehicle rental service based in Phoenix, Arizona. Three years since its founding, EV Access caters to both visitors and Uber drivers, offering flexible rental options and a focus on customer service. The conversation covers…
…
continue reading
Jim Adams en Matie Hoffman bespreek van die vele opwindende ruimtesendings die afgelope tyd. Ons praats uitgebreid oor die Europa Clipper-lansering, SpaceX se ongelooflike toetsvlug van Starship- waar ‘n vuurpyl vir die eerste keer uit die lug gevang is. Ons praat ook oor die geweldige tempo waarmee SpaceX-lanserings doen, en die verskillende manie…
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw trotseer die Weskuswind, en waarsku teen esse gooi wanneer jou bandruk laag is vir sandry.By RSG
…
continue reading
Lafras Smit vertel het van al die opwinding in die naghemel die afgelope tyd, en wat ons in November kan verwag. Professor Matie Hoffman en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die lewe in die Internasionale Ruimtestasie. Ons hoor ook van ’n satelliet wat moontlik ontplof het, en die bedreiging wat dit vir ander satelliete kan inhou.…
…
continue reading
Johan Groenewald van Tracks4Africa verduidelik hoe moderne kartering met GPS en mede-reisigers gedoen word.By RSG
…
continue reading