Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
“Dis belangrik om iets te kies wat jy geniet om te doen en om realistiese doelwitte te stel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Liefde blom ‘onverwags’ vir rocker, aktrise
19:55
19:55
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:55
Die uitkoms van hierdie “lang gewag” word nou boonop in ʼn nuwe lied, en Ard se Afrikaanse enkelsnit, “Die Rede” vasgevang en gevier. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Geloofsbroers’ Retief, J Ross aanbid saam deur musiek
12:09
12:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:09
“In ons tale en verskille kan ons een in Christus wees,” sê Retief. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Liefdesverhaal vervat in duo Skemer se musiek
8:54
8:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:54
“Ons het in die ateljee ontmoet, en dit het net een soen gevat toe is ons verlief. Agt maande later is ons getroud.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees
13:05
13:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:05
Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Heidi terug agter mikrofoon ná fratsongeluk
13:19
13:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:19
“Dis eintlik so erg dat die Here jou so moet skrikmaak sodat jy kan besef hoe belangrik jou lewe, familie en tyd saam met jou gesin is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM
10:04
10:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:04
Om in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart
11:43
11:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:43
“Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
1:25
1:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:25
So baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag
10:16
10:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:16
Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
13:30
13:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:30
“Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis
12:03
12:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:03
“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
16:49
16:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:49
ʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
8:17
8:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:17
In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Berekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling
9:00
9:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:00
As ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie
7:22
7:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:22
“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley
8:56
8:56
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:56
“Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
11:52
11:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:52
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding
19:16
19:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:16
Hoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’
12:41
12:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:41
“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingka…
…
continue reading
“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal
11:08
11:08
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:08
Hoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs
22:40
22:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
22:40
Enige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor
12:44
12:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:44
“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres
8:24
8:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:24
Hoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Of dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May
13:04
13:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:04
“Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal
10:24
10:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:24
“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma
10:33
10:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:33
“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders
16:47
16:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:47
Lourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf
7:40
7:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:40
Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?
27:30
27:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:30
Dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
19:09
19:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:09
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
21:30
21:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:30
Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
13:21
13:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:21
Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
15:58
15:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:58
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
10:47
10:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:47
“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
36:23
36:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
36:23
ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
17:38
17:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
17:38
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading